• Suid-Afrikaners gestrand in Maputo

    Vlugte van SAL na Maputo is gekanselleer en by die tolhek tussen die stad en die Lebombo-grenspos met Suid-Afrika is die pad met klippe versper.

  • Kruger: Vlugtende bok tref motor

    3 Augustus 2010

    Die Weg-leser Piet Steyn glo hy het diedoodsnikke van ’n ‘fratsongeluk’ verfilm toe ’n luiperd onlangs ’n bosbok platgetrek het.
     

  • Die Duimgooiersgids tot Suid-Afrika (vol.1)

    13 Augustus 2010

    Om “lifts te bum” is dus een van die oudste maniere om die wêreld te verken. Beer Adriaanse deel 'n paar wenke

  • Olifante by Epupa

    Weg het onlangs foto’s van twee jong olifantbulle naby die Epupa-valle in Namibië ontvang. Olifante word glo baie selde in hierdie gebied opgemerk.

Previous Next

Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Stokbrood


Jy kan ook die holtes vul met gebraaide wors of botter, appelkooskonfyt en gerasperde kaas.
zoommore

Jy kan ook die holtes vul met gebraaide wors of botter, appelkooskonfyt en gerasperde kaas.

Kinders is dol oor stokbrood, so laat hulle die deeg om die stokkie draai.
zoommore

Kinders is dol oor stokbrood, so laat hulle die deeg om die stokkie draai.

Kinders is dol oor stokbrood. Laat hulle self die deeg om die stokke draai en as hulle oud genoeg is, kan hulle dit self braai ook.

Deeg:
Jy benodig (vir 2 brode)

• 1 kg (7 koppies) witbroodmeel (of gebruik helfte Nutty Wheat en helfte witbroodmeel)
• 2 teelepels suiker
• 1 teelepel sout
• 1 pakkie (10 g) kitsgis
• 1 eetlepel olie
• sowat 2 koppies louwarm water

Só maak jy

1 Almal tesame. Meng die droë bestanddele en gooi genoeg louwarm water by om ’n hanteerbare
deeg te vorm.
2 Spiertier. Knie die deeg tot glad.
3 Op die plek rus. Sit die deeg in ’n gesmeerde bak en bedek dit met kleefplastiek. Laat staan dit
vir 15 minute op ’n warm plek totdat die deeg in volume verdubbel het. Dis nou reg vir gebruik.

Stokbrood:
1 Begin met die repies. Laat die deeg toe om die eerste keer te rys en knie dit dan af. Rol dit
met ’n koekroller uit op ’n meelbestrooide oppervlak tot sowat 15mm dik en sny dit dan in repe.
2 Amper soos malvalekkers. Draai die repe om stewige stokkies en braai dit dan oor matige, grys kole tot goudbruin en gaar. Draai dit deurentyd om. Sodra dit gaar is, sal die stokbrood maklik van die stokkies afskuif.

Weg sê: Jy kan ook die holtes vul met gebraaide wors of botter, appelkooskonfyt en gerasperde kaas.

Terug kos toe | Terug na bo


Kommentaar

Gelewer op 4 Februarie 2010 | 15:27:31

Ons maak dit baie by Die Voortrekkers. Dit is lekker en die kinders is mal daaroor.

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Soek - Watertandrespete

Kuber Kos Murgpampoentjie-en-maalvleisskottel

Lamstjop-en-aartappelgebak

Stadige spesery-hoender

Kooktoerusting

Dit kan op enige soort braai gebruik word.

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek