Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Mosselpot


Dié mossels is "n moet!
zoommore

Dié mossels is 'n moet!

Jy benodig
1½ kg skoongemaakte swartmossels met skulpe
1 k droë geurige witwyn
2 knoffelhuisies (fyngekap)
1 e vars pietersielie
1 e botter
½ k room
½ blikkie tamatie pasta

So maak jy
1.
Meng die witwyn, pietersielie en botter saam en gooi in platboom swartpot...
2. ... Laat prut oor matige kole en voeg die mossels by.
3. Meng room en tamatie pasta en gooi oor mossels.
4. Stoom saam oor matige kole tot mossel gaar is en pot deurgekook het.

Wenk:
Indien jy vars mossels gebruik moet jy hulle eers kook in varswater. Haal baarde af, dreineer en drom toe met dié wat nie oopgegaan het nie. Begin dan metode soos hier bo – anders is jou pot te waterrig en vat die mossels té lank om gaar te kook. Eet met jou hande en gebruik die mosselskulpe as lepels om die mossels met die sousie op te slurp. Bedien met vars brood om die sousie uit jou bak uit te eet.

Klik hier vir 'n stap vir stap video van hoe om die mosselpot te maak.

Terug kos toe | Terug na bo


Kommentaar

Gelewer op 17 September 2009 | 20:06:45

Ach Hannes, Nel en Dewie, dit klinkt goed. Ga dit zeker uitprobeer. Ik kom uit Nederland, en woon in die provincie Zeeland, dit is in het zuid westen van Nederland tegen de grens van Belgie. Ik zelf woon vlak bij Yerseke en daar komen de Nederlandse mosselen en oesters vandaan. Deze worden geexporteerd naar Belgie, Frankrijk en Spanje. Vriendelijke groeten Georgina.

Gelewer op 15 September 2009 | 15:31:26

Dit klink heerlik! Kan ek van daardie ingemaakte mossels gebruik wat 'n mens by Checkers kan koop?

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Soek - Watertandrespete

Kooktoerusting

Moenie dat koue koffie jou die moer in maak nie.

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek