Op 'n drafstap
Op ’n staptog in die Drakensberg het ons Mulebar-stafies saamgeneem wat ekstra stamina gee...
Hulle smaak nie soos karton nie en kos R25 per stafie.
Klik op www.mulebar.com/stock_up.asp of bel 082 327 0588.
Weg het onlangs foto’s van twee jong olifantbulle naby die Epupa-valle in Namibië ontvang. Olifante word glo baie selde in hierdie gebied opgemerk.
Hoewel drie gewilde duikoorde by Ponta do Ouro in Mosambiek afgebrand het, kan jy steeds oor die grens glip en gaan duik.
’n Man is dood, twee vroue en ’n tweede man beseer toe ’n buffelbul hulle op ’n staproete in die Bergkwagga- nasionale park aangeval het.
Seekoei, krokodil en luiperd wraggies saam-saam afgeneem...
Op ’n staptog in die Drakensberg het ons Mulebar-stafies saamgeneem wat ekstra stamina gee...
Hulle smaak nie soos karton nie en kos R25 per stafie.
Klik op www.mulebar.com/stock_up.asp of bel 082 327 0588.
Van Blommestein se wildswors
Wildspastei As jy registreer kan jy:

Kommentaar