Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Koolslaai


Kool en wortels hou goed op die langpad, mits dit kan asemhaal.
zoommore

Kool en wortels hou goed op die langpad, mits dit kan asemhaal.

Kool en wortels hou goed op die langpad, mits dit kan asemhaal. Moenie dit in plastiek verseël nie – dit sal sweet en vrot word.

Jy benodig (genoeg vir 6)
Vir die mayonnaise

• 2 eiergele
• 1 eetlepel sojasous
• sout
• 3 eetlepels gekonsen-­ treerde suurlemoensap
• 200 ml olyfolie
Vir die slaai
• 6 koppies gesnipperde kool
• 1 koppie gerasperde wortel

Só maak jy
1 Bult daai spiere. Gooi die eiergele, sojasous, sout en suurlemoensap in ’n mengbak en voeg
die olyfolie stadig by terwyl jy dit die heeltyd klits. Wanneer dit dik word, is dit reg.
2 Sing nou almal saam. Meng die kool en wortel in ’n ander bak. Gooi die mayonnaise oor en meng die slaai goed.

Weg sê: Gekoopte mayonnaise sal deug, maar tuisgemaak is die beste.

Terug kos toe | Terug na bo


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Soek - Watertandrespete

Kooktoerusting

Moenie dat koue koffie jou die moer in maak nie.

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek