Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Tamatiestraat


As jy tamatie gaarmaak, gebruik net die vleis. Raak eerstens van die skil ontslae deur die tamaties vinnig in kookwater en dan in yswater te gooi (sny eers ’n kruisie in elke tamatie se bokant). Kyk dan hoe maklik jy die skil aftrek. Skep die pitte en sap uit en siedaar...
Jy’t tamatie op sy beste!

Terug kos toe | Terug na bo


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Soek - Watertandrespete

Kooktoerusting

Moenie dat koue koffie jou die moer in maak nie.

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek