Padkos uit die oudae
Pak padkos. Nie net neem die uitpak van die eiers, koue hoenderboudjies en toebroodjies jou op ’n nostalgiese reis terug na jou jongdae nie, maar dit is ook heelwat goedkoper as om by Wimpy langs die pad te stop.
Gelewer op 9 Junie 2010 | 07:42:34
Ek gaan die vakansie Botswana toe en gaan maar redelik primitief kamp. Het iemand goeie en maklike idees vir padkos.
Gelewer op 21 Desember 2009 | 10:47:26
As jy nou net so na sonop langs die pad aftrek en hierdie pasteitjies ruik so lekker as jy die tupperware bak oopmaak dan weet jy mos jy is op vakansie. 1 x skilverkorsdeeg wat jy in die supermark koop. 1 pakkie lekker boereworts of kaaswors. Haal die wors uit die velletjie uit en rol die deeg daarom. Bak vir so 40 min @180 in die oond of tot goudbruin. Hulle smaak hemels langs die pad


















Kommentaar