Kos
|   |   |   |
|   |   | |
|   |   |   |
Kalender - Gebeure dié maand
9 Febuarie 2010
Senior burgers kan uitsien om in 2010 bederf te word met vier gratis dae na die Nasionale Dieretuin.
Weg-leser Nelda Burger van Ermelo het op dié massiewe miernes by die Itala- wildreservaat in KwaZulu-Natal afgekom.
Die Augrabies- nasionale park het die afgelope naweek reuse-aftrek gekry toe besoekers na die park gestroom het om die wêreldberoemde Noord-Kaapse waterval in rekordvloed te aanskou.
Die eerste van nog baie dae van 'groot water' het die afgelope week die Augrabieswaterval in die Noord-Kaap bereik en gesorg vir 'n skouspel van soos min.
1 November 2009
Tafelberg se Summer Sunset Special het op 1 November begin en besoekers kan vir vier maande teen halfprys die Moederstad se mooiste sonsondergang geniet.
Toast Coetzer het vir ons hierdie dramatiese foto gestuur van Suid-Afrika se grootste dam, die Gariepdam.
Weg-leser en forumgebruiker, Holland43, was onlangs by die leliepan by Maltahöhe in Namibië om die lelies in blom te sien.
12 Febuarie 2010
RAKA is die enigste akoestiese rockfees in die Wes-Kaap en word gehou op die oewer van die Breederivier.
As jy registreer kan jy:











