RAKA – Rivier @ Kam’bati Akoestiek
Dorp: Bloemfontein ()
Plek:
Kam’bati River Resort.
Datum: van 12 Febuarie 2010 tot 14 Febuarie 2010
RAKA is die enigste akoestiese rockfees in die Wes-Kaap en word gehou op die oewer van die Breederivier by die Kam’bati River Resort. Die fees het talle plaaslike musiekgroepe wat die naweek akoestiese musiek sal speel. Daar vind ’n verskeidenheid aktiwiteite plaas, onder meer ’n skattejag, paintball, witwaterroei, en bergfietsry. Jy kan tussen optredes lekker swem, roei, braai en kuier.
Koste vir die naweek: R250 (dit sluit kampering in)
Kontak: Jaco Badenhorst: 0723571131

















Kommentaar