Nuus - Gebeure dié maand

Previous Next

Die jongste Weg! - Maart 2010

Maart 2010 Previous Next

Senior burgers kry 4 gratis uitstappies in 2010


Senior burgers kry vier gratis uitstappies in 2010 na die Nasionale Dieretuin in Pretoria.
zoom more

Dorp: Pretoria (Gauteng), Knysna (Wes-Kaap)

Plek:

Die Nasionale Dieretuin
 

Datum: van 9 Febuarie 2010 tot 9 November 2010

Senior burgers kan uitsien om in 2010 bederf te word met vier gratis dae na die Nasionale Dieretuin in Pretoria, asook dié dieretuin se akwarium en reptielpark.
Dié gratis besoeke skop af met tee, koffie en koekies by die Dieretuin se Flamingo Restaurant van 9 vm waarna 'n volgepakte program met doendinge aangekondig word. 'n Spesiale maaltyd sal ook vir die dag voorberei word. (Besprekings hiervoor is noodsaaklik.)

Die vier datums is:
9 Februarie 2010
11 Mei 2010
10 Augustus 2010
9 November 2010

 

 

 

Kontak: Robyn Ingle-Möller 012 328 3265

Terug kalender toe


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Soek - Kalenderargiewe


Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek