Nuus - Gebeure dié maand

Previous Next

Die jongste Weg! - Maart 2010

Maart 2010 Previous Next

Halfprys vir ’n mooie Kaapse sonsondergang


As jy tussen 1 November en 28 Februarie 2010 ná 6 nm met die kabelkarretjie na die bopunt van die berg wil gaan, betaal jy slegs R80.
zoom more

Tafelberg se Summer Sunset Special begin op 1 November

Dorp: Kaapstad (Wes-Kaap), Bloemfontein ()

Plek:

Tafelberg

Datum: van 1 November 2009 tot 28 Febuarie 2010

Tafelberg se Summer Sunset Special het op 1 November begin en besoekers kan vir vier maande teen halfprys die Moederstad se mooiste sonsondergang geniet.
As jy tussen 1 November en 28 Februarie 2010 ná 6 nm. met die kabelkarretjie na die bopunt van die berg wil ry, betaal jy slegs R80.
Kry die beste sitplek in die stad vir skemerkelkies of aandete by die Table Mountain Café en geniet die asemrowende uitsig wanneer die son oor die Atlantiese Oseaan sak.
Volwassenes betaal R80 per persoon vir ’n retoerkaartjie en kinders onder 18 jaar betaal R40 per persoon.

Dié aanbod is vanaf 1 November daagliks geldig, asook op Oujaarsaand (die laaste karretjie gaan 11 nm. op en die laaste karretjie na onder is om 1 vm.).

 

 

Kontak: 021 424 8181 vir meer besonderhede.

Web: http://www.tablemountain.net

Terug kalender toe


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Soek - Kalenderargiewe


Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek