Ry eder die mooi Kimberley pad


Ry eerder die Kimberleypad as om met die N1 om te ry. Ek is elke keer verbaas oor hoe lekker stil die pad is en hoe mooi die Kalahari is doer suid van Kimberley, en hoe mooi dit is soos die wêreld gaandeweg Karoo word. Jy kan in Wolmaranstand vir jou biltong koop en hier’s ook lekker dorpe om in oor te slaap, soos Victoria-Wes en selfs Hopetown (dit lyk nie met die eerste oogopslag belowend nie maar hier is ’n lekker gastehuis of twee...).
 

Terug na wiele | Terug na bo


Kommentaar

Gelewer op 2 Junie 2009 | 14:26:52

Ek sou saamstem, maar die laaste keer wat ek die pad gery het was die stuk pad tusen Christiana en Bloemhof vreeslik vol gate, om nie te praat van Wolmaranstad area nie! Ek praat nie van klein gaatjies nie, die pad was basies heelpad 'n grondpad, met hier en daar 'n stukkie teer!

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen verwante stories

  • Geen verwante stories...

Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Soek Wielargiewe

Motortoerusting

Stads-GPS. Helder, breë skerm

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek