• Die Duimgooiersgids tot Suid-Afrika (vol.1)

    13 Augustus 2010

    Om “lifts te bum” is dus een van die oudste maniere om die wêreld te verken. Beer Adriaanse deel 'n paar wenke

  • Kruger: Vlugtende bok tref motor

    3 Augustus 2010

    Die Weg-leser Piet Steyn glo hy het diedoodsnikke van ’n ‘fratsongeluk’ verfilm toe ’n luiperd onlangs ’n bosbok platgetrek het.
     

  • Suid-Afrikaners gestrand in Maputo

    Vlugte van SAL na Maputo is gekanselleer en by die tolhek tussen die stad en die Lebombo-grenspos met Suid-Afrika is die pad met klippe versper.

  • Olifante by Epupa

    Weg het onlangs foto’s van twee jong olifantbulle naby die Epupa-valle in Namibië ontvang. Olifante word glo baie selde in hierdie gebied opgemerk.

Previous Next

Lüderitz is "n tydkapsule, kom "n mens agter as jy na foto"s kyk van jare gelede en daarna van "n koppie af oor die dorpie tuur. Bittermin het verander.
Bestemmings

Lüderitz vir beginners

Hier is meer as genoeg om jou besig te hou én te fassineer.

Dié gevulde brood bestaan uit "n paar lae interessante bestanddele en is een van Sonja Jordt se gunstelinge.
Kos

Gevulde padkostoebroodjies

Amper soos soetkoek!

Die drie Vespa-bromponies en die avontuurlustiges wat die onmoontlike aangepak het. Hulle is, van links na regs, Peter Derrick, Aubrey Jackson, Terry Davidson, Johnny Johnson, Graham Nell en Tony Beckley.
Stap

Die dramas met die Vespas in die Vis

VIDEO: Hoe het daai Vespa hier beland?

Jy kan in "n poeletjie staan met die stewels; jou voete bly droog.
Toerusting

Teflontekkies: Hi-Tec Ion-mask

Jy kan in ’n poeletjie staan met die stewels...

Die Prins Alfredpas is heelpad grondpad, maar jy kan dit met gemak in "n gewone sedan ry. Oorweeg dié pragtige pas as jy weer uit die binneland Tuinroete toe ry.
Bestemmings

Roete: Prins Alfredpas

Toast Coetzer ry stadig, stop baie en spoor 'n fonteintjie op.

Foto van die dag!


Ligte versnapering

Het jy 'n wenfoto?

Stuur dit na web@wegtydskrif.co.za



Die jongste Weg! - September 2010

September 2010 Previous Next

Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Intekensentrum - Hoe kan ons help?













Akkommodasie


Ek dokumenteer die alledaagse: hoe mense reis en probeer sin maak van ons wonderlike en woelige kontinent.


Jy vlieg deur berge en valleie wat eindeloos voel – en gaan land selfs op die eskarp vir ’n glasie vonkelwyn.

Doen jou ding in die Drakensberg

Vlieg in 'n helikopter, stap, ry perd, vang...


Ek reis, slaan tent op, maak pap wiele reg, skryf, neem foto’s en bring elke nou en dan beskuit saam werk toe.


’n Reënbui oor die suid-Vrystaat – afgeneem op die N6 tussen Rouxville en Aliwal-Noord.

Landreis (Deel 2): Waar daar mense is

Ry saam met Toast van Kaapstad tot Musina...


Ek het op 3 Mei op 'n motorfietsrit vertrek van München na Kaapstad en ek gaan deur sowat 14 lande reis en sowat 15 000 km aflê. Hier is my foto's...



Pas aangesluit - Welkom!



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek