Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Storm Case


"n Kameratas soos dié is loshande die beste manier om jou digitale kameras en ander sensitiewe elektroniese toerusting te vervoer.
zoommore

'n Kameratas soos dié is loshande die beste manier om jou digitale kameras en ander sensitiewe elektroniese toerusting te vervoer.

Die fotograwe wat vir Weg werk, sê ’n kameratas soos dié is loshande die beste manier om jou digitale kameras en ander sensitiewe elektroniese toerusting te vervoer.
Dit is water- én stofdig, dus kan jy jou kamera oral neem en geen fotogeleentheid misloop nie.
Bowenal beskerm dit jou kamera en lense teen stampe en stote. Die buitekant is van hars en die binnekant met sponspanele uitgevoer wat jy kan aanpas sodat dit jou toerusting stewig vashou.

Prys: Vanaf R1 200, na gelang van die grootte
Kontak: SA Camera 086 111 2868; www.sacamera.co.za

Weg sê: O ja, jy kan dié kameratas ook toesluit... perfek dus.


Kommentaar

Gelewer op 18 November 2010 | 13:42:22

Waar kyk ek vir die beste pryse in Gauteng?

Gelewer op 23 April 2010 | 20:56:49

Gebruik my Stormcase 220 reeds vyf jaar - insluitende 'n 4x4-toer deur Angola in 2005 waartydens is blootgestel is aan stof, modder, ens. Dis 'n moet as jy ernstig is oor jou fotografiese toerusting

Gelewer op 7 Januarie 2010 | 17:29:02

Ek het onlangs een gekoop. Bepaal presies hoe groot jy nodig het want dit is nog gewigtig en neem heelwat ruimte in 'n bagasiebak op. Dit is verseker loshande die beste manier om al die toerusting te beskerm en die kleur verseker dat jy nie vergeet waar jy dit neergesit het nie.

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Verwante stories

Verwante foto's

Sien meer

Search Equipmentarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek