Koop plaaslik en spaar
Van Suid-Afrika se handelsname wat werklik hulle sout werd is, sluit in Cadac, bekend vir daai blou gassilindertjies, Venter sleepwaens, Cape Union Mart se produkte, Silverback fietse, ARK se opblaasbote en meer. As jy dus volgende keer met jou kredietkaart afsit buitelewewinkel toe, snuffel rond vir 'n goeie Suid-Afrikaanse produk en koop eerder dit as 'n oorsese een.




















Kommentaar