Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Paklys: Gereedskapkissie


Met dié gereedskapkissie en ekstra onderdele in jou bagasiebak kan jy - of ’n Samaritaan langs die pad - jou motor gou weer aan die gang kry.
zoommore

Met dié gereedskapkissie en ekstra onderdele in jou bagasiebak kan jy - of ’n Samaritaan langs die pad - jou motor gou weer aan die gang kry.

Met dié gereedskapskissie en ekstra onderdele in jou bagasiebak kan jy - of 'n Samaritaan langs die pad - jou motor gou weer aan die gang kry.

Gereedskap

  • Vonkpropsok
  • Skuifsleutel
  • Tang
  • Skroewedraaiers
  • Klepverwyderaar
  • Moersleutels (10, 13 mm)
  • Kits-epoksistopverf en -pasta
  • Verskillende selfsnyskroewe
  • Ekstra rubberpype
  • Skroefklampe
  • Kabelstroppe
  • "Duct tape"

Ekstra onderdele

  • Vonkproppe
  • Smeltdraadjies
  • Kleppe (2)

 

Vra ’n kenner


Vra ’n werktuigkundige watter moersleutels en rubberpype jy moet aanskaf.



Kommentaar

Gelewer op 30 Augustus 2011 | 21:55:19

Slimjannie wat met n dieselvoertuig ry neem gerus maar n ekstra inspuiter en n gloei prop saam. hulle is lekker duur maar kan ook deug om as sinker te dien wanneer jy visvang. Was dit nou regtig nodig om so bitsig te wees en nie jou naam by te sit nie? Sakkieb

Gelewer op 8 Julie 2011 | 15:16:03

Jy gebruik die vonkprop sodat wanneer jy langs die see afbreek met jou Land Rover Diesel dat jy dit kan gebruik as n sinker vir die vis wat jy moet vang om jou huilende kindertjies mee te voer.

Gelewer op 12 Mei 2011 | 11:54:04

Ek ry n Diesel, hoekom moet ek vonkproppe saamry?

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Verwante foto's

Sien meer

Search Equipmentarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek