• Suid-Afrikaners gestrand in Maputo

    Vlugte van SAL na Maputo is gekanselleer en by die tolhek tussen die stad en die Lebombo-grenspos met Suid-Afrika is die pad met klippe versper.

  • Kruger: Vlugtende bok tref motor

    3 Augustus 2010

    Die Weg-leser Piet Steyn glo hy het diedoodsnikke van ’n ‘fratsongeluk’ verfilm toe ’n luiperd onlangs ’n bosbok platgetrek het.
     

  • Olifante by Epupa

    Weg het onlangs foto’s van twee jong olifantbulle naby die Epupa-valle in Namibië ontvang. Olifante word glo baie selde in hierdie gebied opgemerk.

  • Die Duimgooiersgids tot Suid-Afrika (vol.1)

    13 Augustus 2010

    Om “lifts te bum” is dus een van die oudste maniere om die wêreld te verken. Beer Adriaanse deel 'n paar wenke

Previous Next

Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Paklys: Basiese kamptoerusting


Hou sommer dié groot goed permanent in jou sleepwa of bymekaar in "n hoek in jou motorhuis.
zoommore

Hou sommer dié groot goed permanent in jou sleepwa of bymekaar in 'n hoek in jou motorhuis.

Hou sommer dié groot goed permanent in jou sleepwa of bymekaar in 'n hoek in jou motorhuis.

  • Tent (met pale, penne en ankertoue)
  • Grondseil
  • Skaduseil
  • Kampstoele
  • Sambreel
  • Matrasse
  • Slaapsakke
  • Tafel
  • Gasstoof
  • Gasbottels
  • Gas- of paraffienlampe
  • Braairooster
  • Potjie of Hollandse oond
  • Koelhouer of yskas
  • Ysblokke
  • Braaitang en -vurk
  • Hout of houtskool
  • Groot plastiekwaterhouer
     

 

Hou dit skoon

Hou die braairooster, -tang en borsel bymekaar in ’n  stewige plastieksak, binne-in ’n sak sodat daar nie vetkolle op jou tent afsmeer nie.



Kommentaar

Gelewer op 19 April 2010 | 12:09:34

Onthou altyd ook die volgende: Vuuraanstekers, toeknyprooster, betroubare pomp om die matrasse op te pomp en natuurlik muskietafweermiddel.

Gelewer op 31 Maart 2010 | 15:28:30

Ek kan nie sonder die volgende addisionele items klaarkom nie: hark vir die kole, 2 tange - een vir kole & een vir braaivleis, 'blower' vir die keer as jou vuur nie sy samewerking will gee nie, 'n stel sweishandskoene. Sodoende verseker ek dat ek nie brand nie en dat die vuur se sake vir hom gewerk kan word. O ja moet nie sukkel met 'n plastiek sak nie en gebruik 'n ordentlike stewige sak wat nie sommer sal skeur nie. Ek dink dit sal daai frustrasies net voorkom

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Verwante foto's

Sien meer

Search Equipmentarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek