• Olifante by Epupa

    Weg het onlangs foto’s van twee jong olifantbulle naby die Epupa-valle in Namibië ontvang. Olifante word glo baie selde in hierdie gebied opgemerk.

  • Kruger: Vlugtende bok tref motor

    3 Augustus 2010

    Die Weg-leser Piet Steyn glo hy het diedoodsnikke van ’n ‘fratsongeluk’ verfilm toe ’n luiperd onlangs ’n bosbok platgetrek het.
     

  • Die Duimgooiersgids tot Suid-Afrika (vol.1)

    13 Augustus 2010

    Om “lifts te bum” is dus een van die oudste maniere om die wêreld te verken. Beer Adriaanse deel 'n paar wenke

  • Suid-Afrikaners gestrand in Maputo

    Vlugte van SAL na Maputo is gekanselleer en by die tolhek tussen die stad en die Lebombo-grenspos met Suid-Afrika is die pad met klippe versper.

Previous Next

Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Panasonic Lumix DMC-TZ6


Die volgende model in die reeks, die Lumix DMC-TZ7, kos wel R1000 meer, maar is vir mense wat nie sonder hoëdefinisie-videobeelde kan leef nie.
zoommore

Die volgende model in die reeks, die Lumix DMC-TZ7, kos wel R1000 meer, maar is vir mense wat nie sonder hoëdefinisie-videobeelde kan leef nie.

Ons weet nie hoe Panasonic dit reggekry het om ’n 12x-Leica-zoemlens in so ’n klein kamera te pas nie, maar dis ’n puik geskenk vir iemand wat ernstig begin raak oor foto’s neem. Dit kan van ’n wyedoeksonsopkoms in die Kruger tot ’n  renostervoëltjie op ’n  impala se oor op video of as ’n stilfoto vasvang.

Prys: R3 500
Kontak: SA Camera www.sacamera.co.za

Weg sê: Die volgende model in die reeks, die Lumix DMC-TZ7, kos wel R1 000 meer, maar is vir mense wat nie sonder hoëdefinisie-videobeelde kan leef nie.


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Verwante foto's

Sien meer

Search Equipmentarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek