Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Pelican 1010-mikrokissie


Vir diegene wat "n sagte sakkie verkies, het Cape Storm oulike droogsakkies (R95-R160).
zoommore

Vir diegene wat 'n sagte sakkie verkies, het Cape Storm oulike droogsakkies (R95-R160).

As jy met ’n ekspedisiemens getroud is wat stap, roei of fietsry, gaan hierdie Pelican 1010 Micro Case (11,1 x 7,3 x 4,3 cm) ’n treffer wees. 
Dit beskerm waardevolle items soos ’n kamera en selfoon. Dis waterdig, lugdig en sal nie sommer meegee as iemand daarop trap nie. En dis klein genoeg vir die paneelkissie.

Prys: R200 by Cape Union Mart 
Kontak: 041 363 1504 (Port Elizabeth) ; www.capeunionmart.co.za

Weg sê: Vir diegene wat ’n  sagte sakkie verkies, het Cape Storm oulike droogsakkies (R95-R160).


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Verwante foto's

Sien meer

Search Equipmentarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek