Ons toets
So 'n tang kan braai mos net 'n plesier maak.
Hou koers met hierdie stukkie tegnologie uit die verlede.
Trap diep spore met hierdie stewige stapstewels.
Hierdie broekie is nie net vir rugbyspeler en boerseuns nie, maar werk net so goed vir stap ook.
Moenie uitgevang word sonder een van hierdie nie.
Hierdie blou blok is tien teen een ouer as jou yskas.
Werp lig op enige onderwerp met hierdie meneer van 'n Maglite.
Die beste manier om jou water saam met jou te vat as jy gaan kamp.
Moenie dat koue koffie jou die moer in maak nie.
As jy buite is, is dit jy teen die son. So kry dié pet as beskerming.
Nog resultate: Bladsy | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9