• Suid-Afrikaners gestrand in Maputo

    Vlugte van SAL na Maputo is gekanselleer en by die tolhek tussen die stad en die Lebombo-grenspos met Suid-Afrika is die pad met klippe versper.

  • Olifante by Epupa

    Weg het onlangs foto’s van twee jong olifantbulle naby die Epupa-valle in Namibië ontvang. Olifante word glo baie selde in hierdie gebied opgemerk.

  • Kruger: Vlugtende bok tref motor

    3 Augustus 2010

    Die Weg-leser Piet Steyn glo hy het diedoodsnikke van ’n ‘fratsongeluk’ verfilm toe ’n luiperd onlangs ’n bosbok platgetrek het.
     

  • Die Duimgooiersgids tot Suid-Afrika (vol.1)

    13 Augustus 2010

    Om “lifts te bum” is dus een van die oudste maniere om die wêreld te verken. Beer Adriaanse deel 'n paar wenke

Previous Next

Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Die Otterstaproete: Verblyf


Ons tentjies staan amper bo-op die rotse by Stormsriviermond, die Otter se beginpunt.
zoommore

Ons tentjies staan amper bo-op die rotse by Stormsriviermond, die Otter se beginpunt.


Villiers Steyn sê waar jy kan bly as jy die Otterstaproete aanpak.

Stormsriviermond:

• Kamp met jou tentjie langs die rotse. Dit het ‘n pragtige uitsig van die see. Hier is geen elektrisiteit nie.
Koste: R190 per staanplek vir 2 mense. Maksimum van 6 mense is R42 bybetaling p.p.
• Bly in ‘n Forest-Hut, met met elektrisiteit vir R295 vir 2 mense.

Nature’s Valley ruskamp:
• Alhoewel jy hier ook kan kamp, stel ek voor julle bly in die Forest-Hutte, aangesien jy nie lus gaan wees vir tent op- en afslaan na die lang stap nie.
Koste: R295 vir twee mense.

Beide Stormsriviermond en die Nature’s Valley-ruskamp is deel van Sanparke en het ordentlike badkamers en opwasgeriewe. Onthou ook dat jy ‘n bewaringsfooi van R25 p.p. per nag moet betaal. Jy hoef nie die bewaringsfooi te betaal as jy ‘n Wild Card het nie.

Kontak:
Sanparke by +27 (0)12 428 9111 van Maandag tot Vrydag tussen 7 vm en 5 nm en op ‘n Saterdag van 8 vm tot 1 nm, of stuur navrae na reservations@sanparks.org

Terug na stap | Terug na bo


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Search Walksarchive

Staptoerusting

’n Goeie rugsak kan jou langer as tien jaar hou. Só soek &rsquo...

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek