• Kruger: Vlugtende bok tref motor

    3 Augustus 2010

    Die Weg-leser Piet Steyn glo hy het diedoodsnikke van ’n ‘fratsongeluk’ verfilm toe ’n luiperd onlangs ’n bosbok platgetrek het.
     

  • Olifante by Epupa

    Weg het onlangs foto’s van twee jong olifantbulle naby die Epupa-valle in Namibië ontvang. Olifante word glo baie selde in hierdie gebied opgemerk.

  • Die Duimgooiersgids tot Suid-Afrika (vol.1)

    13 Augustus 2010

    Om “lifts te bum” is dus een van die oudste maniere om die wêreld te verken. Beer Adriaanse deel 'n paar wenke

  • Suid-Afrikaners gestrand in Maputo

    Vlugte van SAL na Maputo is gekanselleer en by die tolhek tussen die stad en die Lebombo-grenspos met Suid-Afrika is die pad met klippe versper.

Previous Next

Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Kosibaai-stap



Jy kan binne vyf uur met ’n motor van Durban af tot in ’n ongerepte stukkie subtropiese Afrika ry. Leon-Ben Lamprecht en die fotograaf Greg Ewing het by Kosibaai gaan stap en amper besluit om nie terug te kom nie...


Kosibaai 101

Hoe werk dit?

Ons het twee dae gestap en drie nagte oorgeslaap. Jy kan ook drie dae stap en vier nagte bly. Reël met Willie.

Hoeveel kos dit?
R1 660 vir vier dae – verblyf, kos en die vervoer van jou bagasie ingesluit. Dié prys word aangepas na gelang van wat jy wil doen. Die dagaktiwiteite kos ekstra (per persoon): kano – R100; seeskilpadtoer – R200; bootrit – R250. Jy kan ook perdry teen R250. Die stapgidse se tarief vir die hele tyd is R300, wat deur die groep as geheel betaal word.

Moet ek malariapille drink?
Dit is malariawêreld, veral in die reënseisoen (tussen Februarie en Mei). Sluk daai pille.

Beste tyd?
Die seeskilpadseisoen is van November tot Februarie. April tot Augustus is dit aansienlik koeler.

Wat moet ek bring?
’n Beperkte hoeveelheid bokswyn en bier word verskaf, maar jy is welkom om jou eie te bring. Bring peuselgoed vir die stap.

Kontak: Jacana Marketing by 0861 5222 62; 011 656 0606 of bookings@jacanacollection.co.za  of Willie by 072 727 3079. www.jacanacollection.co.za 

(Let wel: Pryse akkuraat vir Februarie 2009)

Lees die volledige storie:

Terug na stap | Terug na bo


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Verwante foto's

Sien meer

Search Walksarchive

Staptoerusting

’n Goeie rugsak kan jou langer as tien jaar hou. Só soek &rsquo...

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek