Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Stap jou nonsies weg


Nie ’n duur massering nie, nie ’n naweek by ’n duur lodge nie, nie ’n week by ’n kunstefees nie: Niks sal jou kop so skoon en jou lyf so ontspanne kry soos ’n rustige staptoggie oor twee dae nie.

Stap die Broodboomvoetslaanroete in die pragtige Olifantsriviercanyon oos van Pretoria vir R150 p.p. (twee nagte), of die Tierkloof-staproete in die Gamkaberg-reservaat naby Oudtshoorn vir R35 p.p. (een nag).

Terug na stap | Terug na bo


Kommentaar

Gelewer op 19 November 2009 | 19:31:26

Hoe kan ek meer inligting bekom oor Olifantsriviercanyon? stel belang, kan my e-mail na amalia_herman@worldonline.co.za

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Verwante foto's

Sien meer

Search Walksarchive

Staptoerusting

Bly gemaklik droog selfs in geniepsige weer

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek