Stap ligvoets
Skandeer jou paspoort, paspoortfoto's en vliegtuigkaartjie.
Rol jou klere eerder as om dit te vou...
Dra altyd antihistamienpille en -salf saam.
Kies 'n baadjie met 'n voering aan die binnekant.
Hou die kaart in 'n plastieksakkie.
'n GPS kom in 'n noodgeval handig te pas.
Bring plakkies wat toe is.
Pak 'n klein flessie whisky of brandewyn in.
Koop 'n groot chamois (seemsleerlappie) en droog daarmee af.
Koop Outdoor Warehouse se 2-in-1-omgewingsvriendelike seep.
Los sleutels by die bure.
Jou rugsak moenie meer as 20% van jou liggaamsmassa wees nie.
Gebruik leë film- of pilhouertjies.
Trek altyd 'n paar dik stapsokkies aan as jy nuwe stewels gaan koop.
Ek druk dit onder die rugsakbande op my skouerknoppe en by my heupe in.
Nog resultate: Bladsy | 1 | 2