Baines is in die Nxai-pan nasionale park. Moet dit nie verwar met nog 'n groep bome in die middal van die Makgadikgadi-panne op 'n granietkop,Khubueiland, nie. Dis makliker om by Baines se bome te kom en besoekers meen hulle is mooier.
Soms ontdek ’n mens ’n plek met ’n byna bonatuurlike vermoë om jou te roer. Een so ’n sielsplek is die eeue oue Baines-kremetarte in Botswana. Andrea Weiss vertel waar dié bome is, wanneer die beste tyd is om hulle te sien en meer.
As jy registreer kan jy:







