• Die Duimgooiersgids tot Suid-Afrika (vol.1)

    13 Augustus 2010

    Om “lifts te bum” is dus een van die oudste maniere om die wêreld te verken. Beer Adriaanse deel 'n paar wenke

  • Olifante by Epupa

    Weg het onlangs foto’s van twee jong olifantbulle naby die Epupa-valle in Namibië ontvang. Olifante word glo baie selde in hierdie gebied opgemerk.

  • Suid-Afrikaners gestrand in Maputo

    Vlugte van SAL na Maputo is gekanselleer en by die tolhek tussen die stad en die Lebombo-grenspos met Suid-Afrika is die pad met klippe versper.

  • Kruger: Vlugtende bok tref motor

    3 Augustus 2010

    Die Weg-leser Piet Steyn glo hy het diedoodsnikke van ’n ‘fratsongeluk’ verfilm toe ’n luiperd onlangs ’n bosbok platgetrek het.
     

Previous Next

Die jongste Weg! - September 2010

September 2010 Previous Next

Kaasfees


Plek:

Simondium

Datum: van 24 April 2009 tot 27 April 2009

Vergeet van jou maerwordplanne en kom smul aan enige soort kaas van gouda tot by gorgonzola, en lekker wyn natuurlik. Nataniël gee ’n paar kookdemonstrasies.
Koste: R110 (naweekdae); R85 (Vrydag en Maandag). Geen kaartjies sal by die ingang beskikbaar wees nie, bespreek vooraf.

 

Kontak: 021 975 4440

Web: http://www.cheesefestival.co.za

Terug na wat's nuut


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen Verwante stories

  • Geen verwante stories...

Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Soek - Kalenderargiewe



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek