• Kruger: Vlugtende bok tref motor

    3 Augustus 2010

    Die Weg-leser Piet Steyn glo hy het diedoodsnikke van ’n ‘fratsongeluk’ verfilm toe ’n luiperd onlangs ’n bosbok platgetrek het.
     

  • Olifante by Epupa

    Weg het onlangs foto’s van twee jong olifantbulle naby die Epupa-valle in Namibië ontvang. Olifante word glo baie selde in hierdie gebied opgemerk.

  • Die Duimgooiersgids tot Suid-Afrika (vol.1)

    13 Augustus 2010

    Om “lifts te bum” is dus een van die oudste maniere om die wêreld te verken. Beer Adriaanse deel 'n paar wenke

  • Suid-Afrikaners gestrand in Maputo

    Vlugte van SAL na Maputo is gekanselleer en by die tolhek tussen die stad en die Lebombo-grenspos met Suid-Afrika is die pad met klippe versper.

Previous Next

Kos

Resep van die week

Ouvrou onder die kombers

Toor met daai stuk wors wat gisteraand oorgebly het en maak 'n smulpastei.

Lees meer

     
   
     


Tuna-noedelgebak

'n Alles-in-een-gereg.

Garnaalkelkie

Niks kom darem by vars garnale nie.


Mosselpot

'n Heerlike mosselpot op die kole.


Appelkoossous vir snoek

Dié marinade is ’n wenner saam met snoek, maar werk ook goed vir ander vissoorte.

Gerooktemosselsop

Al die hoofbestanddele van dié sop kom uit 'n blik.


Seekospot

Helenus Kruger het 'n resep vir 'n lekker seekospot, met vis, calamari, garnale en mossels. Drink dit saam met 'n wyn van jou keuse!

 

Seekospotjie

Natuurkind van Malmesbury het 'n resep vir 'n seekospotjie, maar waarsku dat dié potjie nie 'n kuierpot is nie, want alles word te vinnig gaar.

 


Mosselsop

Jy moet jou room en mossels eers heel aan die einde van hierdie sop byskep, maan Hermann Visser. Dan het jy ‘n sop geskik vir ‘n president en ‘n baaskok!

Beste snoek ooit

Maria van Strand sê hierdie interessante manier om snoek gaar te maak is manjifiek!
 



Nog resultate: Bladsy | 1 | 2

Soek - Watertandrespete

Kuber Kos Varkworsies met botterboontjies

Murgpampoentjie-en-maalvleisskottel

Lamstjop-en-aartappelgebak

Kooktoerusting

Dit kan op enige soort braai gebruik word.

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek