Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Wenke met vrieskos


Gebruik die gewone foeliebakkies met kartondeksels wat ’n mens by enige supermark kry. Daar is groot gesinsmodelle tot klein vierkantiges vir net julle tweetjies...


Moenie klaarkos langer as ’n maand in die vrieskas hou nie. Maak dit liefs die naweek vooraf.


Laat dit kliphard vries voordat jy dit in ’n koelsak of jou Engel-yskas in die double cab pak.


Draai die bevrore bakkies in ’n paar lae koerantpapier toe sodra jy dit uit die vrieskas haal. Pak dit in jou reis-yskas of ’n koelsak met ’n paar yspakke of van daardie blou ysbaksteentjies wat jy altyd saam met die koeldranke vir die kar inpak. (Ja, ons weet, dis nooit in die vrieskas waar dit hoort nie...)


As jy by jou wegbreekplek aankom, sit die yskas aan en pak die bakkies daarin sodra dit koud is, of hou dit in die koelsak en eet dit dieselfde aand nog.
 


Terug kos toe | Terug na bo


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Soek - Watertandrespete

Kooktoerusting

Moenie dat koue koffie jou die moer in maak nie.

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Hoep hoep speel pleegma Takkebaai Lemoentjie The Royal Albert Hall
Voëls!
Windpompe in die nag

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Ry & Bly
close_image
Corner/Hoek