Kry jou Weg-kalender!


Die foto’s wat vir die kalender gebruik word, is van die mooiste foto’s wat al in Weg verskyn het.
zoommore

Die foto’s wat vir die kalender gebruik word, is van die mooiste foto’s wat al in Weg verskyn het.

Koop ’n gedrukte volkleur-kalender vir 2011
Met dié kalender sal jy op die hoogte bly van belangrike datums én elke maand weet wanneer die jongste Weg te koop is! Die kalender kos R150.00. Afleweringskoste is by die prys ingesluit.

PLUS: Laai elke maand jou gratis Weg-kalender vir die maand hier af en druk dit uit
(Nota: vir enige navrae oor die kalender, stuur 'n e-pos aan info@personera.com)
 

Terug na wat's nuut


Kommentaar

Gelewer op 14 Maart 2011 | 20:46:41

Ek kan helaas ook nie op dei bestelling van die kalender inkom nie ! dis 'n teleurstelling ! Was anders lekker geniet van die mooie Afrika kalender hier in Nederland. Henk Kanon

Gelewer op 24 Januarie 2011 | 12:39:03

Ek kan ook nie op die bestelling van die kalender inkom nie. Het ook probeer om een te druk, maar was ook onsuksesvol. Chrisna Wilson

Gelewer op 15 Januarie 2011 | 17:13:16

Ek kan glad nie op die bestelling van die kalender inkom nie. dis 'n teleurstelling! Elize Koch

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in









Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek