close
close
back forward

Geneem deur: Jon Minster

Daardie priemende kyk, die goue gras en die sagte lig... maar die boom links op die agtergrond trek jou aandag effens af. Die leeu is ook karplaks in die middel van die foto.