Bewonder die Goudstad se tuine
Die organisasie Gardens of the Golden City wys jou hoe Johannesburg in 120 jaar die grootste mensgemaakte woud in die wêreld geword het. Hulle skou oor naweke een of twee tuine per dag en toegang is R10; gratis vir kinders. Op 31 Januarie kan jy byvoorbeeld in North Riding na ’n 5 ha tuin met ’n 500 jaar oue olyfboom gaan kyk.
Kontak: 011 391 1032; www.gardensofthegoldencity.co.za
Terug na bestemmings | Terug na bo


















Kommentaar