• Die Duimgooiersgids tot Suid-Afrika (vol.1)

    13 Augustus 2010

    Om “lifts te bum” is dus een van die oudste maniere om die wêreld te verken. Beer Adriaanse deel 'n paar wenke

  • Suid-Afrikaners gestrand in Maputo

    Vlugte van SAL na Maputo is gekanselleer en by die tolhek tussen die stad en die Lebombo-grenspos met Suid-Afrika is die pad met klippe versper.

  • Kruger: Vlugtende bok tref motor

    3 Augustus 2010

    Die Weg-leser Piet Steyn glo hy het diedoodsnikke van ’n ‘fratsongeluk’ verfilm toe ’n luiperd onlangs ’n bosbok platgetrek het.
     

  • Olifante by Epupa

    Weg het onlangs foto’s van twee jong olifantbulle naby die Epupa-valle in Namibië ontvang. Olifante word glo baie selde in hierdie gebied opgemerk.

Previous Next

Argief - Soek enige artikel uit Weg!

VIDEO: Augrabies bulder


Dis "n skouspel soos min wanneer die Oranjerivier in volle vaart by hierdie Noord-Kaapse granietravyn aftuimel.
zoommore

Dis 'n skouspel soos min wanneer die Oranjerivier in volle vaart by hierdie Noord-Kaapse granietravyn aftuimel.

Dis moeilik om te voorspel wanneer die Augrabies-waterval in die Noord-Kaap gaan lóóp. Maar as die water die dag oppad is, versprei die nuus soos 'n veldbrand. Weg het die vloed gaan inwag toe die Oranjerivier se watervloei by Augrabies in Februarie vanjaar die hoogste piek die afgelope 22 jaar bereik het.

 

  • Vir meer inligiting oor Augrabies-nasionale park, klik HIER

Terug na bestemmings | Terug na bo


Kommentaar

Gelewer op 17 Maart 2010 | 13:26:53

Dit is hemels die beste wat ek dit nog op n video gesien het, wens ek was daar Het iemand nog videos of fotos Groete

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen verwante stories

  • Geen verwante stories...

Verwante foto's

Sien meer

Search Locationsarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek