Argief - Soek enige artikel uit Weg!

VIDEO: Jakkals op diskant


Leeus wat brul
zoommore

Leeus wat brul

Op populêre aandrang het ons nou ’n tweede aflewering van die Weg-leser Francois ‘Prop’ Goosen se leeu-video voorberei.
Hier word die leeus, wat hy laatnag in die Kgalagadi-oorgrenspark in die Noord-Kaap afgeneem het, se groot gebrul deur ’n jakkals diskant aangevul.

Die eerste videogreep is sedert 17 Februarie 1,596 keer gekyk. Die opvolgvideo is 45 sek.

 

Klik hier vir die vorige leeu-video.

 

 

 

 

Terug na bestemmings | Terug na bo


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen verwante stories

  • Geen verwante stories...

Verwante foto's

Sien meer

Search Locationsarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek