Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Neem 'n watersuiweringstoestel saam


Die munisipale water by kampeerterreine in Suid-Afrika behoort piekfyn te wees om te drink, maar op afgeleë plekke moet jy jou kraan versigtiger kies. As jy met ’n motor toer, kan jy ’n suiweringstoestel saamneem.

Terug na bestemmings | Terug na bo


Kommentaar

Gelewer op 24 Februarie 2010 | 14:25:23

Het vir my 'n stelsel deur Puritech aangeskaf. werk soos 'n droom.

Gelewer op 18 Februarie 2010 | 21:47:59

Ek is in proses om so iets vir ons nuwe Bush Nest te kry en het op eSpring besluit. My vraag is net,sal hy selfs die uitdagende Mozambique water kan suiwer, want as hy doen dink ek is dit die beste ding na die gloeilamp se ontdekking.

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen verwante stories

  • Geen verwante stories...

Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Search Locationsarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek