Het jy 'n storie wat jy met die ander derduisende Weg-lesers wil deel?
maks grootte 5mb
Seekoei, krokodil en luiperd wraggies saam-saam afgeneem...
Weg het onlangs foto’s van twee jong olifantbulle naby die Epupa-valle in Namibië ontvang. Olifante word glo baie selde in hierdie gebied opgemerk.
’n Man is dood, twee vroue en ’n tweede man beseer toe ’n buffelbul hulle op ’n staproete in die Bergkwagga- nasionale park aangeval het.
Hoewel drie gewilde duikoorde by Ponta do Ouro in Mosambiek afgebrand het, kan jy steeds oor die grens glip en gaan duik.
Het jy 'n storie wat jy met die ander derduisende Weg-lesers wil deel?
As jy registreer kan jy:



