Geneem deur Albie Storm
Geneem naby Matjiesfontein op pad Kaap toe. Ek was moeg gery deur die nag (1300 km agter die rug) en het die son se opkoms in my spieeltjie verwelkom.
Lewer kommentaar op hierdie galery
Deur Albie StormGepubliseer op 12 Augustus 2012
terug na galerye
Wagwoord vergeet?
As jy registreer kan jy:
Kommentaar