Rustenburg Mooinooi Zeerust Magaliesburg Mareetsane Dinokeng KUMBAGANA GAME PARK: 10X4-bed-chalets, wildritte, swembad, staproetes in die Magaliesberg, bergfietse. THABA LE KWENA: plaashuis by die krokodilrivier, 8 persone, volledig toegerus, visvang, vierwielmotorfietse te huur, kano's. FUNANE: Wildplaas. 2-bed-, 4-bed-, 7-bed-chalets, swembad, ampeerterrein met lapa, swembad, ablusieblok. BIKIBOS BOSKAMP: Chalets en safaritente, groepkamp vir 12, plonspoel, wildkyk, fietsry en sterrekyk! BUSH MOOD BUSH LODGE: 3 luukse, ruim en suite-chalets, 2 swembaddens, speletjieskamer, dSTv, stap, fietsry, voëlkyk, kleinwild, stil en rustig. KLIPPLAAT BUSH LODGE: baie eksklusief, luukse 4-6-bed volledig toegruste safaritentkampe met smaakvolle en suite-geriewe, privaat braai-areas/ kombuis en kuierlapas.Warm en koue swembaddens, wildkyk, fietsry, wandelpaaie en groot sentrale lapa met dStv, snoeker, tafeltennis, ens. ANVIE VENTURES (012) 6621140 / 6620586 anvie@iburst.co.za www.anvieventures.co.za BRITS-OMGEWING !! Gracepoint Gastehuis en Konferensiesentrum ta VaKansIe-oor d atLan sê Die Hoëveld roep jou! 6 noordwes Luukse kamers met en suite-badkamer, TV en koffiegeriewe. Swembad. Alle etes is beskikbaar. (T) 014 574 3916 Haarkapper op die perseel. Pragtige troukapel. (F) 014 574 3918 Ons is oorkant die Mooinooi-gholfbaan geleë. E-pos: Geen grondpad. Moderne konferensiefasiliteit. gracepoint@lantic.net briTS naby dagspas, wildreservate en bewareas. Grasdak-braaiarea, swembad. Ontbyt word in die tuin bedien. privaat, individuele ingange en sekuriteit. Gratis draadlose internettoegang in alle kamers, dStv, veilige parkering, lughawevervoer, motorhuur en toere. 10 noord-wes mooinooi Op die N4 ±14 km vanaf Zeerust. Volledig toegerus. Skoon, gerieflike oornagverblyf op pad na die Okavangodelta, Namibië se viswaters of 'n naweek weg van die stadsgewoel. Idilliese Bosveld-omgewing. Privaatheid gewaarborg. Braai in die lapa. Swembad. Tel. 073 052 2955 Faks: 086 671 8104 Sel: 082 323 8293 terhuiz@mweb.co.za www.placesforafrica.com/ mbewacabins/ MBEWA CABINS 11 noordwes bookings@khayamanzi.co.za www.khayamanzi.co.za Tel: 012 253 0314 Sel: 076 052 3637 tel: 012 277 2479 / 012 277 2510 sel: 083 324 4301 Faks: 012 277 2481 webtuiste: www.atlantaholidayresort.co.za e-pos: atlanta1@absamail.co.za HarTbeeSpOOrT 12 noordwes ZeerUST 6 noordwes briTS L Tel: uukse selfsorg-verblyf in die hartjie van die Magaliesbergreeks. Sel: 083 616 0570 www.olivetreefarm.co.za Kombineer die Skepper se pragtige natuur, die rustigheid, wilde voëls, skitterende naghemel, uitsonderlike mooi tuine, waterfonteintjies, swembaddens en beelde gemaak deur 'n talentvolle dokter en u beleef Oude Landgoed. Weg van die gejaag van die lewe, bied ons luukse akkommodasie, troues, konferensies, funksies, etes en 'n volledige spa. D is somer in die Hoëveld, die perfekte tyd om 'n slag weg te kom ­ bedags óf saans! Tel: 014 537 2369 Sel: 083 365 2519 13 noordwes MaGalieSbUrG 9 noordwes OUDE LANDGOED www.oudelandgoed.co.za 'n Wegbreek duisend! Ten volle toegeruste selfsorg-chalets en lapa in wildkamp, verhitte swembad, wildbesigtiging, ryk voëllewe, jaggeleentheid, sterrenagte rondom 'n kampvuur en Afrika-sonsondergange. Ideaal vir spanbou en funksies. Landingstrook. Dagbesoekers welkom. Quadritte. 018 332 2758, 083 630 4586, E-pos: vaalboskraal@eject.co.za VAALBOSKRAAL rUSTenbUrG 14 noord-wes mareetsane HARTBEESHOEK-NATUURRESERVAAT As die malle gejaag van die stad te veel raak, is dit tyd om die rustigheid van die Bosveldoord naby Brits te besoek en die stilte van 'n skemeraand te geniet in die Bosveld waar persoonlike diens eerste gestel word. 40 karavaanstaanplekke, 'n luukse selfsorggastehuis met DStv en selfsorgchalets, ens. Naby JHB en PTA. Braam: 083 690 0273 Besprekingskantoor: 083 271 7384 Faks: 082 147 16080527 6 noordwes 2 Volwassenes briTS R450 p/n Maak 'n draai by die Witpoortjie-waterval in die Walter Sisulu- botaniese tuin en hou jou oë oop vir die witkruisarende op die rotslysies. Blykbaar het die egpaar vanjaar weer ouers geword en teen dié tyd is die kleintjie seker al uit die nes geskop. Geniet dan middagete by die Eagle's Fare-restaurant of hou piekniek op die gras. Daarna kan jy inkopies doen by die kwekery, die voëlskuiling besoek of net deur die tuin drentel. Waar? Malcolmweg, Poortview, Roodepoort Wanneer? Daagliks van 8 vm. tot 6 nm. (laaste toegang om 5 nm.) Koste: Volwassenes R23, studente R10, leerlinge R7 (gratis vir o.6'e) Kontak: 086 100 1278; sisulu garden@sanbi.org; www.sanbi.org Kry 'n paar vriende bymekaar en bespreek om die Johannesburgse dieretuin in die aand te besoek. Vat jou koplampie, gemaklike skoene en 'n baadjie. Die toer begin met 'n skyfievertoning gevolg deur 'n besoek aan die nagdiere en sluit af met 'n vreugdesvuur. Dis dan wanneer jy jou piekniekmandjie uitpak en kuier. Wanneer? Maandae tot Saterdae 5.15 nm. tot 8 nm. Waar? Ontmoet by Upper Park-rylaan Koste: R70 p.p. vir 2½ uur ('n minimum van 15 mense moet bespreek) Kontak: Lebo 011 646 2000 (x 216); lebo.moalusi@jhbzoo.org.za 1 Kuier by oom Walter B&O 2 'n Aandkuier by die diere Cruise-n-Snooze huisboot verhuring - Vaalrivier Uitsigvlugte wat deur geen ander operateur in Gauteng aangebied word nie: 15 gauteng www.cruise-n-snooze.co.za info@freesefamily.net Tel: 016 987-3562 084 606 3339 vanderbijlpark Die enigste CAA-goedgekeurde opleidingskool in SA Kontak Nella: 0878025473 of 0828823771 bookings@lifeballooning.co.za www.ballooning.co.za 16 gauteng dinOkenG 15 gauteng vanderbijlpark om op hierdie blaaie te adverteer kontak thea thomas by 011 322 4782 of tthomas@WeG.Co.Za sê bymekaar kan kry nie, vra gerus oor die "oop toere" waarby individue en kleiner groepe hulle kan aansluit. Weg Indien jy nie 'n groep van 15