i om op hierdie blaaie te adverteer kontak miChelle de Waal bY 011 263 4847 of e-pos mdeWaal1@media24.Com · Akkommodasie · Toeroperateurs · Reis · Jag · Buiteleweklubs · Roetes · eiendomme · wegbreekplekke RIETPOORT WILD- & GASTEPLAAS Oornag in ons tuinkothuise met lugreëling en geniet 'n aandete van Karoo-lamsvleis en wyn aan die voet van 'n berg langs die N1, 120 km suid van Bloemfontein. Derek & Isabel Tel: +27 (0)51 713 7023 Sel: 083 269 2432 www.rietpoortfarm.co.za Blair's Folly Bed en ontbyt Die plaashuis het 3 en suite-slaapkamers en is ingerig vir diegene wat gestremd is of in `n rolstoel is. veilige parkering. www.placesforafrica.com/blairsfolly/ tel: 051 783 0178 sel: 073 559 8779 BRITS-OMGEWING !! KUMBAGANA GAME PARK: 10X4-bed-chalets, wildritte, swembad, staproetes in die Magaliesberg, berg etse. THABA LE KWENA: Plaashuis by die Krokodilrivier, 8 persone, volledig toegerus, visvang, vierwielmotor etse te huur, kano's. FUNANE: Wildplaas. 2-bed-, 4-bed-, 7-bed-chalets, swembad, kampeerterrein met lapa, swembad, ablusieblok. BIKIBOS BOSKAMP: Chalets en safaritente, groepkamp vir 12, plonspoel, wildkyk, etsry en sterrekyk! EMAHLATHINI: Luuks, eksklusief, DStv, Krokodilrivier, visvang, vierwielers, privaat Jacuzzi. ANVIE VENTURES (012) 6621140 / 6620586 anvie@xsinet.co.za www.anvieventures.co.za ONS KWADRAKLUB Laat jou drome waar word Ons spesialiseer in ekovriendelike gesinsuitstappies. Bring jou eie vierwieler of huur 'n gehalte ets by ons. Ons gebruik uitmuntende plekke in die Waterbergbiosfeer asook ander areas regdeur Suid-Afrika. · Daguitstappies · Naweekuitstappies · Spanbou Ervaar eksotiese natuurtonele Of toets jou vaardighede in die natuur Skakel Renett 01476 35299 / 084 602 7014 VRYSTAAT TROMPSBURG vrystaat sPrINGFONtEIN NOORDWES BRITS-OMGEWING TOERE Genestel in die hart van en `n ware juweel in Madikwe se kroon, lê Mosetlha, die enigste egte boskamp en eko-lodge in hierdie groot malariavrye reservaat van 75 000 hektaar met die Vyf Grotes, slegs 31/2 uur vanaf Johannesburg. Die eenvoud van gemaklike beddens in geligte houthuisies, olielampe en tradisionele boskos wat op `n oop vuur gaargemaak is, bied jou die ideale kombinasie van ware gerief en `n egte boservaring. Skouspelagtige naby-aansigte van die Vyf Grotes, jagluiperds, wildehonde en `n menigte ander diere asook 340 voëlspesies saam met ons ervare gidse gee jou die geleentheid om die ryk en fassinerende geheime van die Afrika-bosveld te ontdek. Mosethlha, sonder `n heining, landelik en intiem, is `n familieonderneming, en bied waarde vir geld teen `n tarief van slegs R995 per persoon per nag wat deel, en dit sluit verblyf, alle etes, versnaperinge/tee/koffie en twee wildritte per dag in. le 95 sia 9 pe naf R s vir va el ge ak Sk iedin nb aa Sentrale inligting & bespreking vir `n aantal lodges in Madikwe-wildreservaat. Van bekostigbare tot ekslusiewe verblyf. · Groot Vyf-reservaat · Begeleide 4x4-wildritte · 75 000 ha & malariavry · Daaglikse vlugte vanaf JHB · Konferensiefasiliteite Madikwe-wildreservaat Tel: +27 (11) 315-6194 of +86 111 3006 Faks: +27 (11) 805-0687 www.madikwesafaris.co.za info@madikwesafaris.co.za KO RI KO WILDRES ER VA AT en tentliefhebers. 2 ten volle toegeruste badkamers met warm en koue water, potte en braaiers beskikbaar. Koelkamer vir jou gerief. Kom geniet ons voorwaar onvergeetliklike sonsondergang oor die dam. Rondekuil-wildspWildbesigtiging, visvang, bosveldparadys vir karavaanSel: 083 298 1063 THABA MORULA WILDPLAAS · KARAVAANPARK VAALBOSKRAAL 'n Wegbreek duisend! Ten volle toegeruste selfsorg-chalets en lapa in wildkamp, verhitte swembad, wildbesigtiging, ryk voëllewe, jaggeleentheid, sterrenagte rondom 'n kampvuur en Afrika-sonsondergange. Ideaal vir spanbou en funksies. Landingstrook. Dagbesoekers welkom. Quadritte. 018 332 2758, 083 630 4586, E-pos: vaalboskraal@fnbisp.co.za NOORDWES VRYBURG NOORDWES MAREETSANE 100 km vanaf Pretoria op pad na Thabazimbi. Staproetes, fietsroetes, reuseskaak, swembad, vlugbal, Jacuzzi, speletjieskamer, winkel, minigholf en speelpark. Skadu- en sonstaanplekke. Skoon ablusiegeriewe. Kragpunt vir elke staanplek. 24-uur-sekuriteit. Tel: 012 277 1371 · Faks: 012 277 1549 · Sel: 072 995 8691 www.thabamorula.co.za 4-BEDGRASDAKCHALETS. 100 KARAVAANSTAANPLEKKE. * VERHITTE SWEMBAD * STAP-/ FIETSROETES * BORRELBAD * POTSPELTAFELS * MINIGHOLF * KAFEE * RESTAURANT * WILDRITTE TEL.: 012-277-1204/277-1940 WEB: WWW.KOKORIBA.CO.ZA Sentraal geleë tussen Port Shepstone en Hibberdene. Ons bied ten volle toegeruste selfsorgrondawels en chalets, 40 meter van die strand. Ontspanningfasiliteite sluit in: swembad, trampolien, vlugbal en speelkamer. Tel: 039 681 3229 Faks: 039 681 3043 E-pos: info@bananabeach.co.za Web: www.bananabeach.co.za KWAZULU NATAL PORT SHEPSTONE/HIBBERDENE BANANA BEACH-VAKANSIEOORD Kwazulu-natal HluHluwE 134 weg November 2007