Previous Next

Townofthemonth

Napier

'n Pragtige dorpie in die Overberg en 'n lekker plek om naweek te hou.

Lees meer

Townofthemonth articles

Buitelug

Loeriesfontein

Plek van die windpompe.

Ompad

Goed, beter, Boven

Op dié spoorwegdorp verloop die lewe teen 'n stoomtreinpas.


Stormsrivier

Geniet die stilte op Stormsrivier.

Zinkwazi

Ses doendinge op Zinkwazi.


Magaliesburg, gouddorp van gister

Magaliesburgers noem hulle tuiste die “eenuur-dorpie”, want dis ’n uur se ry van alles af: Johannesburg, Pretoria, Rustenburg, Vanderbijlpark, Potchefstroom... Anim van Wyk vertel hoekom jy daai uur gerus maar kan ry.

Montagu

Muskadel en springbokvel.


Word 'n Zoeloe op Eshowe

Een van die lekkerste klein dorpies in Suider-Afrika, het die reisskrywer T.V. Bulpin in 1970 oor Eshowe gesê. Dis vandag nog waar, skryf Jon Minster.

Thabazimbi: Luister na die yster

Yster word ster al eeue lank by Thabazimbi ontgin, maar die dorp het eers in die 30's ontstaan. Tog is die Bosveld nie al die jare nog nie getem nie, het Anim van Wyk agtergekom.


Baardskeerdersbos: Soos familie by die see

Baardskeerdersbos se hart lê in sy mense, het Cilnette Pienaar agtergekom toe sy dié Overbergse dorpie vir ’n paar dae besoek het

Richmond: Die Groot-Karoo se storiedorp

Die storie loop dat dinge begin roer op die Karoo-dorpie Richmond. Nee, hier’s nie ’n nuwe soort skaapdip nie, maar hier’s honderde boeke. Jon Minster gaan kyk.



Nog resultate: Bladsy | 1 | 2

Search Townofthemonthsarchive



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek