Morganbaai-kampterrein


Die kampplek is reg langs die lagune en die see is skaars 200 m weg.
zoommore

Die kampplek is reg langs die lagune en die see is skaars 200 m weg.

Morganbaai is nog steeds net klein genoeg om iets te wees wat al hoe seldsamer raak: ’n karaktervolle kusdorpie.

Boonop is dit amper ver genoeg aan die Oos-Kaapse kus op om as Wildekus te kwalifiseer (dit is egter suid van die Keirivier). Die kampplek is reg langs die lagune en die see is skaars 200 m weg.
Bewonder die uitsig van die kranse af, roei op die lagune, hengel en kyk voëls (kyk uit vir daai vet papegaaiduiwe in die kampterrein)

Weg sê:
Dubbelmond daar naby is ook pragtig (043 736 9909).

Inligting


Waar? 85 km van Oos-Londen af aan die kus.

Geriewe: 33 plekke met krag.

Prys: R295 vir 4 mense in seisoen (R150 buite seisoen); ekstra mense R30 elk.

Kontak: 043 841 1062; www.morganbay.co.za 


Terug na bestemmings | Terug na bo


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Verwante foto's

Sien meer

Search Locationsarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek