Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Aftrekplek: Klein-Joostenberg-deli-en-restaurant


zoommore

Mense wat hulle varkvleis kén, ry kilometers agter die spek, ham en varkworsies aan van die Klein-Joostenberg-deli-en-restaurant naby Stellenbosch.

’n Mens kan ure lank in die ruim deli en restaurant ronddwaal en met jou oë koop, of sommer jou kos vir die week hier aanskaf. Jy kan ook tuisgemaakte konfyt, patee, pasteitjies, vars plaasgroente, biltong, varsgebakte brood, ’n  bottel wyn of net ’n  koppie koffie koop.

Waar? Omtrent 12 km noord van Stellenbosch langs die R304.
Wanneer? Daagliks van 7 vm.-5 nm. (Die restaurant maak 8 vm. oop.)
Kontak? 021 884 4303

Terug na bestemmings | Terug na bo


Kommentaar

Gelewer op 3 Augustus 2010 | 21:35:01

As daar nou n plek is wat ek sal aanbeveel is dit hy die.Baie intressante plek en die vark pryse is nie duur nie en uiters netjiese werk plek van vleis.Ek koop al my varkvleis produkte daar en was nog nooit teleurgesteld nie.Probeer gerus hulle vark Boerewors.Heerlik man Heerlik. Christo

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen verwante stories

  • Geen verwante stories...

Verwante foto's

Sien meer

Search Locationsarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek