Previous Next

Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Woon 'n gratis krieketwedstryd by


Krieketkyk by ’n groot stadion is lekker, maar as Graeme en die boytjies speel, is dit gewoonlik stampvol. Jy moet toustaan vir piepie en slaptjips en as jy weer sien, het jy drie paaltjies gemis.
Kyk eerder ’n klubwedstryd met min toeskouers. Verken die krieketvelde in jou omgewing en soek ’n lekker een uit. Groot bome om die veld is ’n bonus.
Die spelers sal dit waardeer as julle elke nou en dan hande klap, want gewoonlik is dit net drie girlfriends en die paaltjiewagter se oupa wat kom kyk.
 

Terug na bestemmings | Terug na bo


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen verwante stories

  • Geen verwante stories...

Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Search Locationsarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek