Meer plesier uit bier


Het jy geweet bier is 6 000 jaar oud? Of dat ene Pieter Visagie die eerste Europeër was wat bier in Suid-Afrika gebrou het – skaars ses jaar nadat Jan van Riebeeck hier aangeland het?
Om deur SAB se World of Beer in Newtown, Johannesburg, te toer is regtig tops: ’n mens “‘ontmoet” vir Charles Glass, wat byna lewensgroot, en begelei deur “surround sound”, op ’n reeks videoskerms na jou toe aangestap kom. Of kuier in ’n sinkkroeg uit die ontstaansjare van die Goudstad.

Koste: R25 p.p. – dit sluit twee biere ná die tyd in!
Tye: 10 vm. tot 6 nm. (Dinsdae tot Saterdae)
Kontak: 011 836 4900; www.worldofbeer.co.za
 

Terug na bestemmings | Terug na bo


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Verwante foto's

Sien meer

Search Locationsarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek