Stappers
Dik baadjies en handdoeke, rol hulle styf op en druk hulle in 'n sykous se been gedeelte na die voet se kant, dit vat baie minder spasie.
Terug na bestemmings | Terug na bo
Seekoei, krokodil en luiperd wraggies saam-saam afgeneem...
Weg het onlangs foto’s van twee jong olifantbulle naby die Epupa-valle in Namibië ontvang. Olifante word glo baie selde in hierdie gebied opgemerk.
Hoewel drie gewilde duikoorde by Ponta do Ouro in Mosambiek afgebrand het, kan jy steeds oor die grens glip en gaan duik.
’n Man is dood, twee vroue en ’n tweede man beseer toe ’n buffelbul hulle op ’n staproete in die Bergkwagga- nasionale park aangeval het.
Dik baadjies en handdoeke, rol hulle styf op en druk hulle in 'n sykous se been gedeelte na die voet se kant, dit vat baie minder spasie.
Terug na bestemmings | Terug na bo
As jy registreer kan jy:

Kommentaar