VIDEO: Augrabies bulder
Dis moeilik om te voorspel wanneer die Augrabies-waterval in die Noord-Kaap gaan lóóp. Maar as die water die dag oppad is, versprei die nuus soos 'n veldbrand. Weg het die vloed gaan inwag toe die Oranjerivier se watervloei by Augrabies in Februarie vanjaar die hoogste piek die afgelope 22 jaar bereik het.
- Vir meer inligiting oor Augrabies-nasionale park, klik HIER
Terug na bestemmings | Terug na bo
Gelewer op 7 Januarie 2011 | 08:50:41
Dit behoort volgende week in volle vloed te wees.
Gelewer op 6 Januarie 2011 | 21:11:32
Ek wil dit ook graag beleef weet iemand wanneer dit gaan gebeur want ons het baie reen gehad
Gelewer op 17 Maart 2010 | 13:26:53
Dit is hemels die beste wat ek dit nog op n video gesien het, wens ek was daar Het iemand nog videos of fotos Groete





















Kommentaar