Previous Next

Argief - Soek enige artikel uit Weg!

VIDEO: Mauritius

Meer as die helfte van die bevolking is Hindoe en altaartjies soos dié een sien jy oral - op straathoeke, in voortuine, langs suikerrietlande. Hierdie een is in Grand Baie.
zoommore

Meer as die helfte van die bevolking is Hindoe en altaartjies soos dié een sien jy oral - op straathoeke, in voortuine, langs suikerrietlande. Hierdie een is in Grand Baie.

Mauritius kan nogal oorweldigend wees - so klein soos hierdie eilandjie ook mag wees. So "blaai" gerus eers deur Toast Coetzer se video-dagboek hieronder voor jy self jou tasse pak.

Deel 1: Kos

Deel 2: See en sand

Deel 3: Aanbidding

Deel 4: Plante en diere

Terug na bestemmings | Terug na bo

Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel

Tik asseblief die kode in

Geen verwante stories

  • Geen verwante stories...

Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Search Locationsarchive

Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek