Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Vlermuisvuurwerk


zoommore

Toast op soek na vlermuise...
zoommore

Toast op soek na vlermuise...

Nes trosse vlieënde worshonde...

Tot vyftien miljoen strooikleurige vrugtevlermuise drom elke jaar tussen Oktober en Desember in Zambië se Kasanka- nasionale park saam. Saans vlieg hulle wyd, maar bedags koek hulle almal saam in hul kolonies langs die rivier. VIDEO: 2 min 32 sek.


 

Terug na bestemmings | Terug na bo


Kommentaar

Gelewer op 5 Augustus 2010 | 11:13:56

In die somer lê ek op die gras en wag vir die vlermuise om uit my dak te vlieg. Asof hulle ingeboude horlosies het. Awesome!

Gelewer op 17 Februarie 2010 | 08:35:35

Ons is net bly hulle het nie vir Toast gebyt nie!

Gelewer op 15 Februarie 2010 | 13:39:13

Holy cow.... baie interessant... dankie

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Verwante foto's

Sien meer

Search Locationsarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek