Previous Next

Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Ry 'n slag taxi


Ry met ’n minibus-taxi (sowat R20) deur Soweto en gaan kuier by Robbie’s Place, ’n taverne in Pimville. Dis nie ’n bekende toeristeplek nie en die mense se houding en gesindheid is natuurlik. Dis ’n ervaring wat jou ’n kykie gee in die leefwêreld van bykans ses miljoen Suid-Afrikaners.

 

Terug na bestemmings | Terug na bo


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen verwante stories

  • Geen verwante stories...

Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Search Locationsarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek