Kampplek: Forever Resorts Swadini


Dit is "n uitstekende basis, want dié wêreld bied baie. Dit is ook naby die Krugerwildtuin.
zoommore

Dit is 'n uitstekende basis, want dié wêreld bied baie. Dit is ook naby die Krugerwildtuin.

Dié groot kampterrein raak vol in skoolvakansies, maar die res van die jaar is rus en vrede die wagwoord. Hier is swembaddens (een is verhit), tennisbane, ’n mini-gholfbaan, restaurant, winkel (met alles wat jy nodig het) en ’n drankwinkel.

Net 15 km van hier af, by die Moholoholo-diere-rehabilitasiesentrum, kan jy roofvoëls en -diere van nader leer ken. Die Kruger se Orpenhek is net 75 km van hier af, naby genoeg vir ’n dagbesoek.
Staan vroeg op en kyk hoe die eerste sonlig op die kranse dans wat van die Laeveld tot die Drakensberg-platorand strek.

Weg sê: Vir ’n stiller, koeler kampplek, kies die Forever Resorts Blyde Canyon op die platorand.

Blitsfeite

 

  • 35 km van Hoed­spruit af met die R531.
     
  • 188 staanplekke met krag; 8 badkamers; 1 is rolstoelvriendelik
     
  • Buite seisoen R80 per staanplek; R40 per persoon; maksimum 8.
     
  • In seisoen R100 per staanplek; R45 p.p; kinders onder 7 gratis.
     
  • www.foreverswadini.co.za; 015 795 5141

Terug na bestemmings | Terug na bo


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Verwante foto's

Sien meer

Search Locationsarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek