Op die Clarence-kuspad kry jy die beste van twee wêrelde: die berge én die see. Kyk uit vir noorkapperwalvisse en die Gordonsbaaise speldekussing, wat nét hier voorkom.
Kommentaar
Roete: Clarence-kuspad
Deur Leon-Ben Lampbrecht Gepubliseer op 11 Januarie 2012
Kommentaar