Jy kry nie sommer in die wildtuin (of enige ander plek...) 'n rondawel wat beter geleë is as dié een in Olifants nie. Dis aan die voorkant van kamp en kyk uit oor die rivier.
Kommentaar
Krugerwildtuin: Balule
Deur Villiers Steyn Gepubliseer op 11 Januarie 2012
Kommentaar